Johan Scholtz eerste in SA kampioenskappe en word gekies vir die Protea span in Diskus 0/19 waar hy eerste gekom het in die Southern Athletics Championships. Hy het ook in 2013 vir die SA Span deelgeneem in die World Youth Championships
Marno PB met 35m
Wine van Rooyen van Oos Moot het 1 ste gekom tydens die SA skole kampioenskappe in gewigstoot dogters 0/17. Baie geluk Wine 🙂
Tjaart Breedt 62.20m
Bodine at worlds 2021
Kyk net die verskeidenheid gooiskoene!
2021 National Championships
U/15 Boys Diskus and shot put.
Aidan Erasmus 56.76m
Owen Basson 4kg 16.99m and 54.26m
Henco Lamberts 56.97m
2021 Aiden Smith 5kg 20.67m
Aiden Smith at worlds 2021
Yolandi Stander 0/16 dogter van Affies hierdie jaar uitstekend gevaar in Gewigstoot en Diskus vir die 0/17 ouderdomsgroep.Yolandi was die SA gewigstoot wenner in die Afrika Spele in Gabarone en sy gaan SA verteenwoordig tydens die Olympiese spele in China komende Augustus. Ons is baie trots op haar.