Johan Scholtz June 8, 2014 1215 × 1875 Johan Scholtz Johan Scholtz eerste in SA kampioenskappe en word gekies vir die Protea span in Diskus 0/19 waar hy eerste gekom het in die Southern Athletics Championships. Hy het ook in 2013 vir die SA Span deelgeneem in die World Youth Championships