Geluk Tjaard met jou PB van 40m! November 24, 2014 Denham Eva Baie geluk aan ons 7 Laerskool atlete wat deelgeneem het in Sasolburg aan die “Primary Youth Interprovinsial Championships” Ons het 3 medjales, ‘n klomp PB’s en baie ondervinding opgedoen.