Wine van Rooyen van Oos Moot het 1 ste gekom tydens die SA skole kampioenskappe in gewigstoot dogters 0/17. Baie geluk Wine 🙂
Tjaart Breedt 62.20m
Matrieks doen dit weer op Distrik
2021 National Championships
U/15 Boys Diskus and shot put.
Aidan Erasmus 56.76m
Owen Basson 4kg 16.99m and 54.26m
Henco Lamberts 56.97m
Johan Scholtz eerste in SA kampioenskappe en word gekies vir die Protea span in Diskus 0/19 waar hy eerste gekom het in die Southern Athletics Championships. Hy het ook in 2013 vir die SA Span deelgeneem in die World Youth Championships
Yolandi Stander 1ste in gewigstoot dogters 0/17 tydens die afrika Spele in Gabarone.
Trotse MAA atlete tydens A Bond Interhoër
Yolandi Stander 0/16 dogter van Affies hierdie jaar uitstekend gevaar in Gewigstoot en Diskus vir die 0/17 ouderdomsgroep.Yolandi was die SA gewigstoot wenner in die Afrika Spele in Gabarone en sy gaan SA verteenwoordig tydens die Olympiese spele in China komende Augustus. Ons is baie trots op haar.
Chirsté Loedolff u/14 girls Discus 1kg. National championships 41.05m