Yolandi Stander

Yolandi Stander

Yolandi Stander 0/16 dogter van Affies hierdie jaar uitstekend gevaar in Gewigstoot en Diskus vir die 0/17 ouderdomsgroep.Yolandi was die SA gewigstoot wenner in die Afrika Spele in Gabarone en sy gaan SA verteenwoordig tydens die Olympiese spele in China komende Augustus. Ons is baie trots op haar.